Skiet

Jane’ het gedurende die skool vakansie in die Wes-Kaap in Bellville geskiet in die SAARA Wes-Kaap Ope en het ‘n Brons medalje in die 10m Olimpiese onder 16 katogorie gewen en ‘n Goue medalje in die 3P onder 16 kategorie.

Sy verbeter ook haar persoonlike beste telling gedurende die Wes-Kaap Ope. Baie Geluk Jane, Alieland is trots op jou.