VCSV JEFFREYSBAAI KAMP

jeffreysbaai

Dertien Alies leer saam met ander skole en ‘n klompie Amerikaners HOE OM UIT JOU GEMAKSONE TE KOM!

“Breaking The Silence” was the theme of this UCSA camp. The kids learned how to share their questions about God, how to follow God’s heart and how to reach out to others.

Die Alies het die kamp van 20 – 24 September vreeslik geniet! Baie dankie aan almal wat die kamp moontlik gemaak het.